Mila Kunis

Mila Kunis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
In 2008

Geboortenaam Milena Markiwna Kunis
Geboorte 14 Augustus 1983
Tsjernitsi, Oekraïense SSR (Sowjetunie)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Rolprente Max Payne
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Milena „Mila“ Markiwna Kunis (Oekraïns: Мілена Марківна Куніс; * 14 Augustus 1983 in Tsjernitsi, Oekraïne) is 'n Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms.

In 1991 het sy en haar familie van Oekraïne na die Verenigde State van Amerika verhuis.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search